Margaret Hamilton (aktrise)

Margaret Hamilton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margaret Brainard Hamilton
Geboorte (1902-12-09)9 Desember 1902
Sterfte 16 Mei 1985 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1933–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margaret Hamilton (9 Desember 1902 – 16 Mei 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente These Three (1936), The Wizard of Oz (1939), State of the Union (1948), en 13 Ghosts (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy